Category Archives: Skool Nuus

Heropening van skole op 15 Februarie 2021

Geagte Rooimier-ouers Ons wens elkeen van ons Rooimierfamilies voorspoed toe vir 2021 en vertrou dat almal ‘n heerlike rustyd geniet het! Ten spyte van die uitdagings wat Covid-19 steeds inhou, is ons opgewonde oor die komende jaar en sien ons personeel uit daarna om ons Rooimiere eersdaags terug te ontvang! Ons is weereens ongelooflik jammer […]